NUUT oP BOERELAND
Aflewering: 10-14 werks dae
Hierdie klere reeks is ‘n ware blikvanger en gesogte aanvulling tot enige persoon se klerekas. Wees stylvol en selfversekerd. Boere Land-klere word van hoĆ« gehalte materiale gemaak en is ontwerp om te hou.
ONS MENSE
ONS TROTS
ONS KLERE
ONS LEEFWYSE
KIES ONS
Boere Land is ‘n gemeenskap van mense wat ‘n passie vir boerdery in Suid-Afrika deel. Deur sy geleenthede, sosiale media-teenwoordigheid en aanlyn-inhoud bring Boere Land mense bymekaar om die skoonheid en belangrikheid van landbou in Suid-Afrika te vier.